Sielkundige in Vereeniging: Psychologists in Vereeniging, Gauteng
Psychologists

Die druk wat kinders beleef, ontwrig dikwels die hele gesin. Indien hulle dan nog met outisme of Asperger sukkel, raak dit net soveel erger. Hierdie sielkundige praktyk fokus op hulp aan kinders om met hulle omstandighede te "cope". Maar ook op hulp aan die gesin wat saam hierdie probleme moet hanteer. Daarom word gebruik gemaak van speelterapie en gesinstarpie. Indien nodig word individuele terapie met beide volwassenes en kinders gedoen.
| |
|
| Region |
Gauteng |
| City |
Vereeniging |
| Simply Linked Since |
29 Sep 2010 |
| Profile Views |
486 |
| Hits |
6 |
| Share / Bookmark |
|
| Visit |
kindersielkundige.co.za |
|
|
| |
|
|