Boer eenheid: Discussion Forums in Pretoria, Gauteng
Discussion Forums

Boere eenheid forum is gestig vir die Boerevolk sodat die volk kan saamwerk om welstand te bewerkstellig binne die raamwerk van ons volk.
Die forum het afdelings vir verskeie aangeleenthede hetsy u wil gesels, adverteer, opsoek is na Boere produkte, weet wat die Boerevolk beplan, leer van die geskiedenis en nog baie meer. Die forum is oop vir al die lede van die Boerevolk.
| |
|
| Region |
Gauteng |
| City |
Pretoria |
| Simply Linked Since |
17 Sep 2010 |
| Profile Views |
277 |
| Hits |
1 |
| Share / Bookmark |
|
| Visit |
boereenheid.phpbb3now.com |
|
|
| |
|
|