Arbeidsterapeut in Vereeniging: Preschools in Risiville, Vereeniging, Gauteng
Preschools

Hierdie is 'n arbeidsterapie praktyk wat spesialiseer in pediatriese arbeidsterapie. Die fokus val op die ontwikkeling van die kind se potensiaal, die oorkom van blokkasies en hulp om optimaal te funksioneer. Babas, kleuters en kinders word behandel omhulle tehelp om mee reffektief in hulle omgewing te funksioneer.
| |
|
| Region |
Gauteng |
| City |
Risiville, Vereeniging |
| Simply Linked Since |
25 Apr 2010 |
| Profile Views |
531 |
| Hits |
5 |
| Share / Bookmark |
|
| Visit |
arbeidsterapeut.co.za |
|
|
| |
|
|