Connect with Us

Subscribe to:

Enter your email address:

Delivered by FeedBurner
 
Listing Counter
There are 8168 active South African websites and blogs listed on SimplyLinks.co.za. Get listed »
 
Sponsored Links
 

Gadgets from Computers4U.co.za

By Abrie Burger, 26.08.08 | Comments
Met speelgoed bly mans maar seuns
Vrydag 22.8.2008 DBBYLAE|11

ABRIE BURGER

Dit is ’n feit – mans hou van lekker speelgoed (gadgets)! En hoekom nie, dit skep soveel pret envermaakenkandie lewe soveel gemakliker maak.

Mnr. Ronnie Fouché, hoof- uitvoerende beampte van die aanlynwinkel Computers4u.co.za, het ’n paar gadgets genoem wat beslis die lewe vir mans geriefliker sal maak en ook sommer verduidelik hoe. “Tripp Lite 750VA is ’n deurlopende kragtoevoerverskaffer, wat nie net jou elektroniese goedere, soos jou yskas, jou skootrekenaar, jou televisiestel en jou persoonlike rekenaar beskerm nie, maar ook help met skielike kragonderbrekings,” het hy gesê.

Dit sal beslis die manne gelukkig hou deur te verseker dat die televisie nooit afslaan gedurende rugbywedstryde nie.

Ander gadgets wat hy noem, is diedigitaleCanyon-maatband. Dit het ’n pedometer, ’n klok en ’n kaloriemeter in.

“Klem die pedometer aan jou gordelvas, snydie gras, looptotby die winkel, kom terug, en wys jou vrou hoeveel treë jy geneem het deur net daardie aktiwiteite te doen, sy sal so beïndruk wees dat jykalorieëafbrandenfikserword,dat sy jou gunsteling-sportkanaal vir jou reg sal hou en vir jou biere aandra,” sê Fouché.

By navraag oor vir watter ouderdomsgroepehierdie gadgets is, sê Fouché dit is vir alle mans, en dat “seuntjies maar seuntjies sal bly”.

About The Author:
Business reporter for the burger newspaper
More info: computers4u
myScoop